Bobbejaanbyt skeur man se skouer oop in Marlothpark
WAARSKUWING: Nie vir sensitiewe lesers nie. Max de Kock is verlede Sondag in Mediclinic Nelspruit opgeneem na ''n onderonsie met ''n bobbejaan buite sy huis in Marlothpark. Hy is intussen al ontslaan. The post Bobbejaanbyt skeur man se skouer oop in Marlothpark appeared first on Lowvelder .