Verbind met mense, plekke en kulture oor taalgrense heen
Vertaal met jou kamera
Mik eenvoudig met jou kamera en vertaal oombliklik wat jy sien
Geen internet nie? Geen probleem nie
Laai ’n taal af om sonder ’n internetverbinding te vertaal
Voer ’n gesprek
Praat met iemand wat ’n ander taal praat



Vertaal spraak gelyktydig
Skakel Transkribeer aan om te verstaan wat gesê word
Vertaal van enige app af
Jy kan, ongeag in watter app jy is, eenvoudig teks kopieer en tik om te vertaal
Tik, sê of skryf met die hand
Gebruik steminvoer of skryf karakters en woorde wat nie deur jou sleutelbord gesteun word nie met die hand



Gestoor
Dokumentvertaling
Webvertaling
Stoor jou vertalings
Kry vinnig van enige toetstel af toegang tot woorde en frases deur hulle te stoor
Wat is in daardie dokument?
Laai jou lêers op om hulle op wonderbaarlike wyse net daar te vertaal sonder om hul formatering te verloor
Vertaal webwerwe
Moet jy ’n hele webbladsy vertaal? Voer eenvoudig ’n URL in om ’n hele webbladsy te vertaal.
Kry Google Vertaal
Begin om Google Vertaal in jou blaaier te gebruik. Of skandeer die QR-kode hieronder om die app af te laai sodat jy dit op jou mobiele toestel kan gebruik.
Laai die app af om die wêreld te verken en met mense in baie verskillende tale te kommunikeer.