VERTAAL
Verken die wêreld in meer as 100 tale.
n Paar van die talle maniere waarop Google Vertaal jou help om meer as 100 tale te verstaan en daarin te kommunikeer:
-
TIK
Gebruik net jou sleutelbord.
-
GESELS
Voer 'n tweetalige gesprek.
-
KIEK
Vertaal prente van teks in 'n ander taal.
-
SIEN
Gebruik jou foon se kamera om kitsvertalings te sien.
-
SKRYF
Teken letters of karakters met jou vinger.
-
VANLYN
Kry teksvertalings sonder 'n dataverbinding.

