Baotou (Mongools: , Chinees: 包头) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië met 'n bevolking van 2 650 364 in 2010. Die stad is geleë in die noorde van China aan die Geelrivier, noordwes van Beijing en Tianjin.

Baotou


包头
Stad
Die hert-monument in Baotou.
Die hert-monument in Baotou.
Baotou is in China
Baotou
Baotou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 40°39′00″N 109°50′00″O / 40.65000°N 109.83333°O / 40.65000; 109.83333Koördinate: 40°39′00″N 109°50′00″O / 40.65000°N 109.83333°O / 40.65000; 109.83333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Outonome gebied Binne-Mongolië
Oppervlak
 • Stad 27 768 km2 (10 721 vk. myl)
 • Stedelik
271 km2 (105 vk. myl)
 • Metro
2 969 km2 (1 146 vk. myl)
Hoogte
1 065 m (3 494 ft)
Bevolking
 • Stad 2 650 364
 • Digtheid 95/km2 (250/vk. myl)
 • Stedelik
1 720 099
 • Stedelike digtheid 6 300/km2 (16 000/vk. myl)
 • Metro
1 977 785
 • Metrodigtheid 670/km2 (1 700/vk. myl)
Tydsone UTC+08:00 (SST)
Poskode
014000
Skakelkodes 472
Webwerf baotou.gov.cn

Baotou grens in die noorde aan Mongolië en naby die stad kan ruïnes van die Groot Muur van China besigtig word. Die Mongoolse naam beteken "plek met herten" en 'n ander Chinese naam is Lùchéng (鹿城 "Deerstad").

Eksterne skakels wysig