Deel

‘Eerlikheid steel ’n bees’

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Oudpres. FW de Klerk. Op 9 Februarie 1990 het hy in die destydse Volksraad gesê: “Ek sal nie toelaat dat enigiemand hierdie land aan die brand steek nie.”
Foto’s: Beeld-argief
Oudpres. FW de Klerk. Op 9 Februarie 1990 het hy in die destydse Volksraad gesê: “Ek sal nie toelaat dat enigiemand hierdie land aan die brand steek nie.” Foto’s: Beeld-argief

Die leier van die amptelike opposisie (dr. A.P. Treurnicht): “Ek wil nou vir die agbare Staatspresident sê dat hy, en nie ek nie, die tier in die Afrikaner wakker gemaak het.” (Tussenwerpsels.)

So lui ’n uittreksel uit Hansard, die parlementêre rekord, wat die vurige debat oor die staatsrede op Maandag 5 Februarie 1990 gedokumenteer het.

Hansard gebruik nie uitroeptekens of klemtekens nie en werp ook nooit lig op watter “tussenwerpsels” geskreeu is nie, maar die vier dag lange debat oor oudpres. FW de Klerk se rigtinggewende toespraak van 2 Februarie 1990 was een waarin gemoedere behoorlik oorgekook het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.14
-0.2%
Rand - Pond
23.79
-0.0%
Rand - Euro
20.45
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.45
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
927.20
+0.8%
Palladium
1,026.00
0.0%
Goud
2,318.47
-0.2%
Silwer
27.21
-0.3%
Brent-ruolie
88.42
+1.6%
Top-40
68,515
+0.7%
Alle aandele
74,486
+0.6%
Hulpbronne 10
59,946
+0.6%
Industriële 25
103,950
+1.1%
Finansiële 15
15,920
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos