SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 issue1White farmers and African labourers in the pre-industrial Transvaal author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

GROENEWALD, Gerald. "More comfort, better prosperity, and greater advantage": Free burghers, alcohol retail and the VOC authorities at the Cape of Good Hope, 1652-1680. Historia [online]. 2012, vol.57, n.1, pp.01-21. ISSN 2309-8392.

Ná 1680 is die drankkleinhandel aan die Kaap de Goede Hoop beheer deur 'n pagstelsel waarvolgens vryburgers kon meeding vir die reg om 'n sekere soort drank in 'n gegewe area te verkoop. Op hierdie wyse het die VOC seker gebly van 'n waardevolle direkte bron van inkomste. Hierdie pagstelsel het egter nie vanaf die stigting van 'n VOC-pos in 1652 bestaan nie, maar het 'n moeilike en komplekse ontwikkeling vóór 1680 beleef. Hierdie artikel gaan dié ontwikkeling na, en toon aan hoe dit verbonde was aan veranderende idees omtrent die rol van vryburgers in die jong kolonie, hul ekonomiese omstandighede, en hul verhouding met die VOC-gesag. Daar word betoog dat die sisteem van drankkleinhandel wat in 1680 tot stand gekom het, 'n oorwinning vir vryburger-belange verteenwoordig, en dat hierdie ontwikkeling demonstreer hoe nou plaaslike politieke en ekonomiese belange gekoppel was aan die veranderende lot van die VOC in 'n wyer konteks.

Keywords : drankkleinhandel; hawestede; Indiese Oseaan; Kaap de Goede Hoop; koloniale identiteit; koloniale politiek; Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie (VOC); ondernemerskap; sakegeskiedenis; vryburgers.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License